{"product_id":"9781431600717","title":"Waarom ek gespring het (eBoek): n Vrou se ware verhaal van 'n wanhopige verlede na 'n hoopvolle toekoms","description":"Op 19 Julie 2004 het ’n vrou besluit om van die Tower Drive-brug af te spring. In ’n wonderoomblik het ’n polisieman nadergehardloop, sy hand uitgesteek en die vallende vrou se gewrig raak gegryp. Ander polisiebeamptes het hom kom help en die  vrou na veiligheid gebring.      WAAROM EK GESPRING HET is die verhaal van Tina Zahn, die vrou wat van die brug afgespring het. In hierdie boeiende boek kry lesers ’n kykie op dit wat haar in so ’n diep depressie gedompel het dat selfmoord na die enigste oplossing gelyk het. Van die seksuele misbruik en verwerping in haar kinderjare tot die ernstige nageboortelike depressie ná die geboorte van haar tweede kind, moes Tina ongelooflike terugslae te bowe kom om te kom waar sy vandag is.      Lesers sal hierdie kragtige ware verhaal van emosionele worsteling, ’n dramatiese reddingspoging en nuwe hoop nie kan neersit nie.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47141785338096,"sku":"9781431600717","price":5.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431600717_p0.jpg?v=1763753599","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431600717","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}