{"product_id":"9781431600823","title":"Hemel toe en terug (eBoek): n Dokter se verstommende vertelling van haar dood, die hemel, engele en 'n nuwe lewe","description":"Tydens ’n vakansie in Chili gebeur die ondenkbare met dr. Mary Neal. Terwyl sy op die Fuyrivier met haar kajak roei, word sy onder ’n waterval vasgekeer, en sy verdrink. \u003cbr\u003e HEMEL TOE EN TERUG is Mary se merkwaardige verhaal van haar geestelike reis en wat gebeur het toe sy van lewe na dood, en terug na die lewe op aarde beweeg het. Sy deel haar emosies en vertel wat sy in die hemel ervaar het, haar kommunikasie met die engele en hoe hartseer sy was toe sy besef dit is nog nie haar tyd om in die hemel te bly nie.\u003cbr\u003e Hierdie gebeurtenis het vir Mary ’n nuwe verstaan gegee van haar doel op aarde, haar bewustheid van God en haar verhouding met Jesus verinnig, en haar eie geestelike reis verdiep. \u003cbr\u003e HEMEL TOE EN TERUG sal jou herinner aan die hoop en belofte van die hemel terwyl jou eie wandel met God verryk sal word.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47175986184432,"sku":"9781431600823","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431600823_p0.jpg?v=1763749552","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431600823","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}