{"product_id":"9781431601073","title":"Hoe hoor ons God se stem? (eBoek)","description":"Man hoor God in ’n brandende bos praat. God roep man in sy slaap. Die Engel van die Here verskyn aan ’n jong man.      In die Bybel is daar talle voorbeelde van mense wat God direk met hulle hoor praat het. Vandag is die lewe egter so gejaag en die geraas om ons so oorverdowend dat mense nie meer God se stem duidelik hoor nie. Maar net omdat ons Hom nie hoor nie, beteken nie dat God nie met ons praat nie.      HOE HOOR ONS GOD SE STEM? is juis geskryf vir mense wat sukkel om God se stem te hoor. In eenvoudige vertelstyl illustreer Elza Meyer deur stories oor onder andere Samuel, Dawid, Debora en Gideon dat God met álmal praat – ’n mens moet net luister. Sy verduidelik hoe ’n mens op profetiese woorde moet reageer en ook hoe ons God se stem in die natuur kan hoor.      HOE HOOR ONS GOD SE STEM? sal lesers nader aan God trek sodat hulle op ’n intiemer vlak met Hom sal kommunikeer.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47180605980912,"sku":"9781431601073","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431601073_p0.jpg?v=1763749557","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431601073","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}