{"product_id":"9781431601202","title":"n Lewe sonder beperkings (eBoek): Inspirasie vir 'n ongelooflike lewe","description":"Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het.\u003cbr\u003e     Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om ’n lewe sonder enige beperkings te geniet.\u003cbr\u003e     Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop.\u003cbr\u003e     Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. ’N LEWE SONDER BEPERKINGS is ’n inspirerende boek en vertel ’n verhaal van eindelose hoop.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47177392586992,"sku":"9781431601202","price":6.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431601202_p0.jpg?v=1763752117","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431601202","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}