{"product_id":"9781431601219","title":"Hulle wat agterbly (eBoek)","description":"In een rampspoedige oogwink verdwyn miljoene mense oor die hele aarde. Voertuie, skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoe hulle geliefdes voor hulle oë verdwyn. Chaos en angs begin wêreldwyd toeneem soos wat al hoe meer onverklaarbare en vreemde goed begin gebeur.\u003cbr\u003e     Dan tree die sinistere Nicolae Carpathia op die voorgrond. Hy beplan om die VN te gebruik om een wêreldstaat en godsdiens tot stand te bring. Intussen span Rayford saam met Buck Williams, ’n bekroonde joernalis, om die Mag teen verdrukking te vorm, ’n ondergrondse organisasie wat teen die Antichris baklei.\u003cbr\u003e     HULLE WAT AGTERBLY deur topverkoper-outeurs Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins is die eerste boek in die baie gewilde HULLE WAT AGTERBLY-reeks.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47156841087216,"sku":"9781431601219","price":11.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431601219_p0.jpg?v=1763750561","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431601219","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}