{"product_id":"9781431602063","title":"Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin","description":"Maggie Stovall is vasgevang in ’n persoon wat sy jare geneem het om te slyp. Die waarheid oor wie sy is – en wat sy gedoen het – is op die punt om bekend te word. Dit stuur Maggie in ’n afwaartse spiraal van wanhoop.\u003cbr\u003e     Gaan Maggie in haar desperate behoefte om weg te kom van die mantel van depressie wat dreig om haar te omvou van haar tien jaar lange huwelik en haar verantwoordelikheid as pleegouer wegstap? Of gaan sy die Here toelaat om haar na ’n plek van volkome eerlikheid te lei – voordat dit te laat is?\u003cbr\u003e    WANNEER VREUGDE KOM is die hartverskeurende verhaal van ’n vrou se ontsnapping uit die skaduwees van kliniese depressie. Topverkoper-outeur Karen Kingsbury bied hierdie hartroerende verhaal van ’n soeke na ’n eenvoudige, deursigtige lewe in die sonlig van God se guns en vergifnis.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47141921980656,"sku":"9781431602063","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431602063_p0.jpg?v=1763749563","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431602063","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}