{"product_id":"9781431602285","title":"Om te onthou (eBoek): Herinneringe bring genesing te midde van tragedie","description":"Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou.\u003cbr\u003e Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is.\u003cbr\u003e Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York.\u003cbr\u003e OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47141785927920,"sku":"9781431602285","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431602285_p0.jpg?v=1763751335","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431602285","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}