{"product_id":"9781431602490","title":"Die Groot Geloofskommentaar (eBoek): Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge","description":"Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybellees het in ’n groef beland, sal juig oor DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR van Adrio König. \u003cbr\u003e Hierdie kommentaar is anders in dié sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Handelinge behandel. Adrio König ondersoek ’n wye verskeidenheid geloofstemas soos dit in dié Bybelboeke voorkom. \u003cbr\u003e Lesers sal onder andere lees oor: \u003cbr\u003e• Die gesamentlike boodskap van die Evangelies\u003cbr\u003e• Ooreenkomste tussen die Evangelies\u003cbr\u003e• Vervulling van profesieë\u003cbr\u003e• Die doderyk en die hel\u003cbr\u003e• Die verhouding tussen Jesus en die Vader\u003cbr\u003e• Die mens as beeld van God\u003cbr\u003e• Die lyding van Jesus\u003cbr\u003e• Die doop\u003cbr\u003e• Die Septuagint\u003cbr\u003e• Hemel, hemelvaart en wêreldbeeld\u003cbr\u003e DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema. Hierdie kommentaar is vir elke gelowige wat die Evangelies en Handelinge met insig wil lees.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47141782585584,"sku":"9781431602490","price":20.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431602490_p0.jpg?v=1763751249","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431602490","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}