{"product_id":"9781431602650","title":"Die tuiskoms (eBoek): Hy het weggedraai van alles af, maar sy familie weier om moed op te gee","description":"Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. \u003cbr\u003e Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... \u003cbr\u003e In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind?\u003cbr\u003e DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47141947080944,"sku":"9781431602650","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431602650_p0.jpg?v=1763751251","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431602650","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}