{"product_id":"9781431602704","title":"Die reunie (eBoek): n Skokkende diagnose en 'n geheim sal hul lewens vir altyd verander","description":"In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. \u003cbr\u003e In DIE REÜNIE dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand openbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe.\u003cbr\u003e Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in DIE REÜNIE. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124731527408,"sku":"9781431602704","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431602704_p0.jpg?v=1763750066","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431602704","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}