{"product_id":"9781431604395","title":"Die verraad (eBoek)","description":"Hierdie is die tweede boek in die bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. \u003cbr\u003e     In DIE VERRAAD moet Leah Ebersol en Jonas Mast vir ses maande skei sodat Jonas sy internskap in Ohio kan voltooi. Sadie skenk geboorte, maar glo die baba het gesterf. Leah kry geleentheid om vir Jonas te gaan kuier, maar stuur die ontroosbare Sadie in haar plek. Intussen hoor Jonas allerhande ontstellende gerugte oor sy geliefde Leah.\u003cbr\u003e     Gaan Jonas agter die waarheid kom? Gaan hy Leah bystaan? Gaan Sadie verwerp word deur haar gemeenskap? Sal Leah en Jonas ooit geluk vind? Intussen beleef die tweeling Hannah en Mary Ruth onnoembare hunkeringe. Dit lyk of die Ebersol-familie besig is om onherstelbaar uitmekaar te val.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124669956336,"sku":"9781431604395","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431604395_p0.jpg?v=1763751347","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431604395","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}