{"product_id":"9781431604401","title":"n Nuwe begin (eBoek)","description":"’N NUWE BEGIN is die derde boek in die DOGTERS VAN ABRAM-reeks wat handel oor die vier Amish-susters van Lancaster, Pennsilvanië.\u003cbr\u003e     Leah was gelukkig in Gobbler’s Knob totdat haar ouer suster, Sadie, haar geloof en familie prysgegee het. Sy het goeie rede om te glo dat Sadie en haar verloofde, Jonas, haar verraai het. Twee jaar later is enige kontak met haar suster steeds onmoontlik omdat Sadie uit hulle gemeenskap geban is. Leah hoor ook gerugte dat Sadie en Jonas getroud is. Net toe sy Gid se liefde wil aanvaar, tref ’n tragedie die Ebersol-familie en moet Leah weereens kies tussen haar eie geluk en dié van haar familie.\u003cbr\u003e     Intussen worstel die tweeling met hulle eie geheime probleme.\u003cbr\u003e     Sal die Ebersol-familie ooit vrede vind? Geniet hierdie aangrypende verhaal oor die belangrikheid van familie, die wonderwerk van God se liefde en die mag van vergifnis.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124702494960,"sku":"9781431604401","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431604401_p0.jpg?v=1763750604","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431604401","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}