{"product_id":"9781431604418","title":"Die terugkeer (eBoek)","description":"Met die terugkeer van haar verbanne suster Sadie, wat lei tot ’n hernude gevoel van verraad, kom Leah voor haar grootste toets ooit te staan. \u003cbr\u003e     Sedert hulle ma se dood het Leah haar besig gehou met die Ebersol-huishouding en die grootmaak van haar jonger sussie en boetie. Dan word daar ’n skokkende geheim geopenbaar. Die waarheid is hartverskeurend en Leah moet weereens ’n moeilike besluit neem. Sal hierdie groot geheim nog meer smart oor Leah, Sadie en die Ebersol-familie bring?\u003cbr\u003e    DIE TERUGKEER is die vierde boek in Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks en ’n moet-lees vir alle aanhangers van hierdie gewilde reeks.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124732215536,"sku":"9781431604418","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431604418_p0.jpg?v=1763750054","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431604418","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}