{"product_id":"9781431604524","title":"Die ontferming (eBoek)","description":"DIE ONTFERMING, die derde boek in die meesleurende DIE ROSE-TRILOGIE, begin met twee susters se begeerte na ’n nuwe begin. \u003cbr\u003e     Rose verlang steeds na Nick Franco, die biskop se pleegseun wat die gemeenskap onder vreemde omstandighede verlaat het. Sy rebellie het daartoe gelei dat die geliefde biskop ontslaan is uit sy amp. Maar is Nick regtig so rebels soos wat hy voorgee? \u003cbr\u003e     Intussen bly Rose se suster, Hen, steeds in haar ouers se Dawdi Haus en versorg sy haar vervreemde Engelse man. Kan hulle huwelik herstel? Is daar ’n middeweg vir ’n vrou wat weer smag na haar Amish-wortels en -tradisies en ’n moderne man wat niks daarmee te doen wil hê nie? \u003cbr\u003e     DIE ONTFERMING is ’n pragtige slot vir Rose en Hen se verhale en ’n kragtige bewys dat die liefde altyd seëvier.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124732412144,"sku":"9781431604524","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431604524_p0.jpg?v=1763750083","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431604524","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}