{"product_id":"9781431604531","title":"Liglopers (eBoek)","description":"Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is maar net ’n alleenkind, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter.\u003cbr\u003e     Andries Hendrik het al hoe meer gevoel dat niemand hom verstaan nie. En só het hy sy rug gedraai op sy ouers én op God. Hy het vasgevang geraak in ’n dwelmhel. \u003cbr\u003e     Met LIGLOPERS vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende ware verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy ná ’n lewe van dwelms, rehabilitasie en verkeerde keuses sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het en God opnuut ontdek het. \u003cbr\u003e     Vandag leef Andries Hendrik sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124702593264,"sku":"9781431604531","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431604531_p0.jpg?v=1763750606","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431604531","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}