{"product_id":"9781431605002","title":"Die verlange (eBoek)","description":"In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker. \u003cbr\u003e Intussen het Cody se uitstekende afrigting en sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom nasionale aandag besorg. Te midde van al die vieringe is Cody en sy vriendin Cheyenne se verhouding ook besig om te groei, want sy verstaan sy nuwe lewe baie goed.\u003cbr\u003e En tog ervaar Bailey en Cody dat hulle na mekaar verlang. Albei verlang terug na die verlede en na antwoorde voordat hulle kan aanbeweeg. \u003cbr\u003e Sal ’n onverwagte verlies die keerpunt in Cody se lewe wees? Sal Cody en Bailey mekaar weer vind vir die eerste keer in byna ’n jaar? \u003cbr\u003e DIE VERLANGE is ’n verhaal vol hunkering, besluite en nuwe uitdagings.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124635812080,"sku":"9781431605002","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431605002_p0.jpg?v=1763752145","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431605002","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}