{"product_id":"9781431607105","title":"Die Bybel NLV NT (eBoek)","description":"Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.\u003cbr\u003e Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.\u003cbr\u003e Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE VERTALING se Nuwe Testament.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124702953712,"sku":"9781431607105","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607105_p0.jpg?v=1763751360","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607105","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}