{"product_id":"9781431607273","title":"Onstuitbaar (eBoek): Die fenomenale krag van geloof in aksie","description":"Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitdagings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met ’n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy het besluit dat hy onstuitbaar kan wees.\u003cbr\u003e Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel, en die meeste van alles, God se groot liefde en sy goddelike plan vir jou lewe.\u003cbr\u003e In ONSTUITBAAR kyk Nick na moeilike omstandighede wat baie mense vandag moet deurmaak, onder meer persoonlike krisisse, verhoudingsprobleme, loopbaan-uitdagings, gesondheidsprobleme, verslawings en emosioneel-afbrekende gedagtes.\u003cbr\u003e Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik Nick hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil hê op hierdie probleme kan reageer en onstuitbaar kan word.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703052016,"sku":"9781431607273","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607273_p0.jpg?v=1763749634","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607273","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}