{"product_id":"9781431607303","title":"30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek): ... en aan hulle kinders moet oordra","description":"30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer.\u003cbr\u003e     Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in:\u003cbr\u003e• Weet jy wie jy is? \u003cbr\u003e• Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes\u003cbr\u003e• Leef voluit!\u003cbr\u003e• Leef elke dag dankbaar\u003cbr\u003e• Die belangrikste dinge in die lewe\u003cbr\u003e• Hoe weet jy wat reg is?\u003cbr\u003e• Bly in beheer van jou geldsake\u003cbr\u003e• Leef gesond\u003cbr\u003e• Sorg vir die natuur\u003cbr\u003e• Wees gelukkig!\u003cbr\u003e     Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema.\u003cbr\u003e     Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703084784,"sku":"9781431607303","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607303_p0.jpg?v=1763749641","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607303","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}