{"product_id":"9781431607341","title":"Jou lewe sonder beperkings (eBoek): Styg uit bo jou omstandighede","description":"Nick Vujicic se boodskap het al miljoene mense aangegryp. Hy benadruk dat jy nie die dinge wat met jou gebeur, kan beheer nie, maar jy kan jou reaksie daarop beheer. En sy lewe is ’n sprekende voorbeeld daarvan.\u003cbr\u003e     In JOU LEWE SONDER BEPERKINGS vertel Nick hoekom ’n mens nooit moet toelaat dat omstandighede jou lewe beheer nie. Gryp die hoop aan waardeur alle struikelblokke oorkom kan word. Hy vertel hoe hy besef het selfs selfmoord is nie ’n opsie nie, want by God is daar altyd hoop.\u003cbr\u003e     Hierdie kragtige sakpas-boekie is aangepas uit Nick se topverkoper-boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703117552,"sku":"9781431607341","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607341_p0.jpg?v=1763750610","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607341","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}