{"product_id":"9781431607358","title":"Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek): 30 dae tot 'n kragtiger gebedslewe","description":"Elkeen kan ’n doelgerigte lewe met vervulling hê as hulle hul hartsbegeertes en bekommernisse met God deel en sy liefde en leiding ontvang wanneer hulle met Hom in gebed tree. \u003cbr\u003e In WEES ’N VROU VAN GEBED – GEBEDEBOEK deur Stormie Omartian is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur ’n intieme gebedsverhouding met God. In hierdie handige sakpas-boekie sal lesers gebede kry wat:\u003cbr\u003e• hul gedagtes en gevoelens sal aanraak;\u003cbr\u003e• hulle sal help om in God se teenwoordigheid sy wil vir hul lewe te verstaan;\u003cbr\u003e• hulle leer om God te loof en te prys deur sy Woord te leer ken.\u003cbr\u003e Elke gebed in hierdie boekie het ook ’n teksvers waaraan lesers deur die dag kan dink. Elkeen kan nóú die krag van ’n biddende lewe ontdek.\u003cbr\u003e Die gebede in hierdie boeke is voorheen uitgegee onder die titel DIE KRAG VAN ’N BIDDENDE LEWE – GEBEDEBOEK.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124734640368,"sku":"9781431607358","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607358_p0.jpg?v=1763750072","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607358","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}