{"product_id":"9781431607426","title":"Halftyd (eBoek): Van suksesvol na betekenisvol","description":"Bob Buford glo dat die tweede helfte van jou lewe veel beter as die eerste helfte kan wees. Maar eers moet jy besluit wat jy met die res van jou lewe wil doen ...\u003cbr\u003e     In HALFTYD fokus Buford op hierdie tyd van verandering – die tyd wanneer mense verder beweeg as die eerste helfte van die spel van die lewe. Dit is ŉ tyd vir núwe lewe en om ŉ nuwe visie te kry vir die tweede helfte, wat nog baie vervullend kan wees.\u003cbr\u003e     HALFTYD is in drie afdelings verdeel vir die verskillende tye in mense se lewens: Die eerste helfte, halftyd (’n tyd van ernstige nadenke) en die tweede helfte. Dit bevat ook voorbeelde van mans en vroue wat dit reggekry het om ŉ buitengewone lewe in die tweede helfte te hê en raad oor dinge wat lesers prakties kan gaan toepas. \u003cbr\u003e     HALFTYD eindig met verskeie bylae wat besprekingsvrae en ŉ onderhoud met die skrywer insluit.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124635943152,"sku":"9781431607426","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607426_p0.jpg?v=1763751205","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607426","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}