{"product_id":"9781431607471","title":"Depressie - simptome, oorsake en genesing (eBoek): Oorkom die emosionele pyn en leef 'n gelukkige, vervullende lewe","description":"Depressie kan wissel van lig tot akuut, vir ’n kort rukkie aanhou of ’n duisternis wees wat nooit wyk nie.\u003cbr\u003e     Drs. Frank Minirth en Paul Meier glo egter dat hierdie emosionele pyn oorwin kan word of selfs heeltemal voorkom kan word. Uit Bybelse kennis, hulle professionele ervaring en ondervinding as beraders het hulle antwoorde op vrae soos:\u003cbr\u003e• Wat is die simptome van depressie?\u003cbr\u003e• Wat is die hoofoorsaak van emosionele pyn?\u003cbr\u003e• Watter persoonlikhede is meer geneig tot depressie?\u003cbr\u003e• Watter mediese behandeling is beskikbaar vir depressie?\u003cbr\u003e     In DEPRESSIE – SIMPTOME, OORSAKE EN GENESING ondersoek drs. Minirth en Meier die komplekse verhouding tussen jou geestelike lewe en sielkundige gesondheid. Hulle gee die basiese stappe hoe om van depressie te herstel om sodoende ’n gelukkige, vervullende lewe te lei. Gesinne, leraars, beraders en enigiemand wat met depressie worstel, sal baat vind by hierdie boek.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703183088,"sku":"9781431607471","price":7.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607471_p0.jpg?v=1763750612","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607471","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}