{"product_id":"9781431607853","title":"Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek): Mag julle hoop al hoe sterker word deur die krag van die Heilige Gees! Romeine 15:13","description":"Gelowiges is soms onseker oor die werking van die Heilige Gees in hulle lewe. Hulle voel dat hulle die Vader ken, en die Verlosser, maar nie die Heilige Gees nie. As gelowiges wat in die Pinksterbedeling leef, hang ons geestelike volwassenheid af van ons vervulling met die Heilige Gees. Ons moet die derde Persoon in die Drie-eenheid leer ken en Hom voortdurend nooi om aan die stuur van ons lewe te staan sodat ons uiteindelik die lewe kan leef wat God wil hê ons moet.\u003cbr\u003e     Dit is waarmee die 30 oordenkings in LEEF ’N GEESVERVULDE LEWE elke leser veral sal help: om die Heilige Gees te leer ken en Hom in jou lewe in te nooi, sodat jy waarlik Geesvervuld kan leef. \u003cbr\u003e     Dirkie van der Spuy sal jou help om die lewegewende waarheid oor die Heilige Gees jou eie te maak.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703379696,"sku":"9781431607853","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607853_p0.jpg?v=1763749653","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607853","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}