{"product_id":"9781431607860","title":"Lei my, o Heilige Gees (eBoek): Die hunkering om God se stem te hoor","description":"Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees.\u003cbr\u003e     Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat.\u003cbr\u003e     Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld:\u003cbr\u003e• om hervorm te word in hul emosies en karakter\u003cbr\u003e• om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien\u003cbr\u003e• ontvang die erfenis wat joune is as kind van God\u003cbr\u003e• leef God se wil vir jou lewe uit\u003cbr\u003e• leef die lewe wat jy net in God kan kry\u003cbr\u003e     LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124735164656,"sku":"9781431607860","price":9.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607860_p0.jpg?v=1763751288","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607860","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}