{"product_id":"9781431607877","title":"Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek): Die hunkering om God se stem te hoor","description":"Die kragtige en betekenisvolle gebede uit LEI MY, O HEILIGE GEES is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee. \u003cbr\u003e    Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike en persoonlike gebede sal jou help:\u003cbr\u003e• om te hoor hoe God met jou hart praat oor spesifieke dinge in jou lewe\u003cbr\u003e• om die lewe te leef wat jy net in God kan kry\u003cbr\u003e• om die leiding te volg wat die Heilige Gees vir jou gee\u003cbr\u003e    Elke gebed sluit af met ’n teksvers om oor na te dink en plek vir eie gebedsnotas.\u003cbr\u003e    LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK is die ideale geskenk vir elkeen wat God se Gees beter wil leer ken en elke dag die pad saam met Hom wil stap.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703412464,"sku":"9781431607877","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431607877_p0.jpg?v=1763753621","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431607877","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}