{"product_id":"9781431608089","title":"Die God wat ek leer ken het (eBoek): ... en hoe dit my lewe verander het","description":"Soveel mense probeer God in ŉ boksie plaas van wie húlle dink Hy moet wees. In DIE GOD WAT EK LEER KEN HET bied Arnold Mol sy insigte en interessante perspektiewe op die God van die Bybel. \u003cbr\u003e Elke hoofstuk in DIE GOD WAT EK LEER KEN HET kyk na ’n spesifieke onderwerp, onder meer: \u003cbr\u003e• God se soewereiniteit \u003cbr\u003e• sy genade\u003cbr\u003e• sy Vaderskap\u003cbr\u003e• sy heerlikheid \u003cbr\u003e Die skrywer lig spesifieke verse uit die Bybel uit waarvolgens hy sy geloof en pad saam met God gerig het en wys so vir lesers hoe hulle ook hierdie bemoediging uit die Bybel kan ontdek. Die boek is ook deurweef met persoonlike getuienisse en praktiese verhale wat die heerlikheid van God openbaar. \u003cbr\u003e DIE GOD WAT EK LEER KEN HET is ’n getuienis van die dinge oor God wat die outeur ontdek het deur sy geestelike ervaring en hoe dit deel kan word van elke gelowige se reis.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703641840,"sku":"9781431608089","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431608089_p0.jpg?v=1763750598","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431608089","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}