{"product_id":"9781431608409","title":"Die beskermer (eBoek)","description":"Brandweerman Jack O’Malley is vreesloos wanneer hy ’n vuur moet trotseer. Maar in DIE BESKERMER, boek vier in die O'MALLEY-reeks, raak hy baie omgekrap wanneer hy die teiken word van ’n brandstigter, veral omdat die persoon Jack se manne se lewens in gevaar stel.\u003cbr\u003e Nadat sy ernstig beseer is in ’n brand, het Cassie Ellis die beroep gegroet. Maar wanneer sy ’n huis sien brand en besef dat die brandweerwaens nie betyds gaan opdaag nie, het sy geen ander keuse as om in die huis in te gaan nie. Met onberekenbare gevolge. \u003cbr\u003e Cassie het die brandstigter gesien, en hy vir haar. Haar grootste vrees is egter dat dit iemand is wat sy ken.\u003cbr\u003e Die brande raak erger; Cassie verkeer in gevaar, en Jack word die beskermer van ’n vrou vir wie hy sy lewe sal waag ...","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703772912,"sku":"9781431608409","price":8.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431608409_p0.jpg?v=1763750602","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431608409","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}