{"product_id":"9781431608584","title":"Is die Bybel betroubaar? (eBoek): Wat dan van al die probleme?","description":"Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo.\u003cbr\u003e Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry. \u003cbr\u003e Temas wat onder die loep kom, sluit in:\u003cbr\u003e• gesag en betroubaarheid van die Bybel\u003cbr\u003e• die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament\u003cbr\u003e• die geskiedenis in die Bybel\u003cbr\u003e• maniere van Bybellees\u003cbr\u003e• Bybelvertalings en vertaalteorieë\u003cbr\u003e• verskille in die Bybel\u003cbr\u003e Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer.\u003cbr\u003e IS DIE BYBEL BETROUBAAR? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124735656176,"sku":"9781431608584","price":12.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431608584_p0.jpg?v=1763750119","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431608584","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}