{"product_id":"9781431608614","title":"LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek): Oordenkings om die beste in die lewe te ervaar","description":"Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie. \u003cbr\u003e Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in LEEF ’N LEWE SONDER BEPERKINGS deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met vertroue en dapperheid aan te pak, en moedig jou aan om in alle omstandighede na God te draai. \u003cbr\u003e Waarmee jy ook al sukkel – of dit geloof, verhoudings, loopbaan-uitdagings, woede, gesondheidskwessies, selfbeeld, balans of twyfel in jou drome is – Nick se Bybelse aanmoediging en positiewe houding sal jou wys dat jy sonder beperkings kan lewe omdat God sonder beperkings is.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124735721712,"sku":"9781431608614","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431608614_p0.jpg?v=1763750126","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431608614","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}