{"product_id":"9781431608621","title":"Jesus, ek wil net vra ... (eBoek): Gebede vir kinders","description":"In JESUS, EK WIL NET VRA ... skryf Anniéria spesiale gebede oor 31 onderwerpe vir kinders tussen 5 en 8 jaar. \u003cbr\u003e Die onderwerpe is alfabeties gerangskik en elke gebed gaan saam met ’n gepaste skets en Bybelvers oor dieselfde onderwerp om kinders aan te moedig om ook in die Bybel te gaan lees oor die dinge waaroor hulle wonder. Anniéria eindig ook elke gebed met ’n spesiale riglyn om kinders te wys waarvoor hulle self kan bid.\u003cbr\u003e Gebede oor die volgende en vele meer onderwerpe is ingesluit:\u003cbr\u003e • angs\u003cbr\u003e• dood\u003cbr\u003e• eerlikheid\u003cbr\u003e• familie\u003cbr\u003e• gesondheid\u003cbr\u003e• geld\u003cbr\u003e• die Heilige Gees\u003cbr\u003e• jaloesie\u003cbr\u003e• kerk\u003cbr\u003e• liefde\u003cbr\u003e• mislukkings\u003cbr\u003e• ouers\u003cbr\u003e• Paasfees\u003cbr\u003e• teleurstellings\u003cbr\u003e JESUS, EK WIL NET VRA ... sal elke kind laat besef dat hy of sy oor énigiets met God kan en moet praat.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124703936752,"sku":"9781431608621","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431608621_p0.jpg?v=1763750622","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431608621","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}