{"product_id":"9781431608850","title":"Wat maak jou gelukkig? (eBoek): n Gebalanseerde perspektief op lewensvreugde","description":"Hoekom voel dit so dikwels of die belewing van vreugde so vlietend is, soos ’n skaduwee wat nie vasgevat kan word nie? \u003cbr\u003e     WAT MAAK JOU GELUKKIG? bevestig die rede hiervoor: Ons soek vreugde op die verkeerde plek. Die mens soek geluk in omstandighede – en wanneer ’n mens op hierdie onbetroubare fondasie bou, is dit net logies dat jou lewensmure sal verkrummel wanneer omstandighede verander. \u003cbr\u003e     Henk Gous steun op die nuutste navorsing uit veral die sielkunde, Bybelse beloftes en eie ervaring om te wys dat die bron van geluk dieselfde Bron is wat iemand geseënd maak: God. In elkeen van die hoofstukke ondersoek Henk die vreugde wat gelowiges deur hul geloof op elke lewensterrein kry.\u003cbr\u003e     WAT MAAK JOU GELUKKIG? wil elke Christen help om met meer lewensvreugde te leef.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124736082160,"sku":"9781431608850","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431608850_p0.jpg?v=1763751301","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431608850","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}