{"product_id":"9781431610228","title":"Een minuut (eBoek): n Oomblik kan 'n kind se lewe vir altyd verander","description":"As God ’n kind voor jou laat staan, selfs al is dit net vir ’n minuut, is dit ’n Goddelike afspraak. Dit is wat dr. Wess Stafford, president van Compassion International, glo.\u003cbr\u003e     In EEN MINUUT deel die skrywer sy eie en ander se stories en ervarings om te wys watter verskil elke leser kan maak ten opsigte van ’n kind se ontwikkeling. Elkeen van die ses afdelings fokus op dit wat lesers in net een oomblik vir ’n kind kan doen. ’n Oomblik om ...\u003cbr\u003e• te red\u003cbr\u003e• eiewaarde op te bou\u003cbr\u003e• karakter te vorm\u003cbr\u003e• talent te ontdek\u003cbr\u003e• die gees te laat ontwikkel\u003cbr\u003e• ’n roepingsbesef te kweek\u003cbr\u003e     Soms neem dit ’n enkele oomblik om ’n lewensveranderende verskil in ’n kind se lewe te maak ... ’n drukkie, ’n kompliment, opregte applous. \u003cbr\u003e     Jy hoef nie ’n onderwyser, ouer, leraar of ’n dokter te wees om ’n verskil in ’n kind se lewe te maak nie. Jy moet net bereid wees!","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124736213232,"sku":"9781431610228","price":9.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431610228_p0.jpg?v=1763750088","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431610228","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}