{"product_id":"9781431610235","title":"Spreek lewe! (eBoek): Ontsluit die krag van die Woord in jou lewe","description":"Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik.\u003cbr\u003e Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense.\u003cbr\u003e SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124946485488,"sku":"9781431610235","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431610235_p0.jpg?v=1763751381","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431610235","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}