{"product_id":"9781431610822","title":"Detoks vir die siel (eBoek): Word vry van toksiese invloede","description":"Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig.\u003cbr\u003e In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede.\u003cbr\u003e Craig behandel relevante onderwerpe soos: \u003cbr\u003e• om eerlik te wees met jouself\u003cbr\u003e• griewe, woede en vrese \u003cbr\u003e• die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe\u003cbr\u003e DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124736409840,"sku":"9781431610822","price":9.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431610822_p0.jpg?v=1763752187","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431610822","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}