{"product_id":"9781431610846","title":"Die Tehran-inisiatief (eBoek)","description":"CIA-agent David Shirazi en sy span is in DIE TEHRAN-INISIATIEF op ’n belangrike sending wat die wêreld van ’n katastrofe kan red.\u003cbr\u003e Sal hulle ’n kernoorlog tussen Iran en Israel kan verhoed? Hierdie oorlog sal nie net verwoesting in die Midde-Ooste saai nie, maar wêreldwyd oliepryse die hoogte laat inskiet en ’n geweldig negatiewe impak op die wêreldekonomie hê ...\u003cbr\u003e In hierdie spanningsverhaal wat afspeel in die hedendaagse Midde-Ooste hou New York Times-topverkoper-outeur Joel C. Rosenberg lesers se aandag vasgevang met sy boeiende skryfstyl. \u003cbr\u003e Die aksiebelaaide intrige in DIE TEHRAN-INISIATIEF word so lewensgetrou beskryf, dit laat jou wonder: Is dit fiksie, of is dit werklik? En sê nou dit gebeur regtig?","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124636270832,"sku":"9781431610846","price":13.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431610846_p0.jpg?v=1763751227","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431610846","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}