{"product_id":"9781431610976","title":"Leef in God se wil (eBoek): n Bybelstudie oor Rut wat jou lewe kan verander","description":"Baie mense wonder wat God eintlik wil hê hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding.\u003cbr\u003e     In LEEF IN GOD SE WIL, ’n Bybelstudie wat bestaan uit 7 studies, kan lesers die volledige boek van Rut perikoop vir perikoop bestudeer. \u003cbr\u003e     Die 7 studies sluit onder andere in:\u003cbr\u003e     • Kan ons God se wil ken? \u003cbr\u003e     • Regte motief – verkeerde besluit \u003cbr\u003e     • Rut se besluit om by Naomi te bly\u003cbr\u003e     • Die gevolg van regte besluite \u003cbr\u003e     Elke hoofstuk bevat verwysings na insiggewende Bybelgedeeltes, besprekingsvrae, gebede en eenvoudige verduidelikings en toepassings.\u003cbr\u003e     Die studies in LEEF IN GOD SE WIL sal lesers opnuut laat besef dat goeie besluite geneem word wanneer gelowiges op God vertrou.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139307618544,"sku":"9781431610976","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431610976_p0.jpg?v=1763751229","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431610976","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}