{"product_id":"9781431611140","title":"Die Boodskap (eBoek): Die Bybel in hedendaagse Afrikaans","description":"DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. \u003cbr\u003e Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP:\u003cbr\u003e- Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.\u003cbr\u003e- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.\u003cbr\u003e- Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.\u003cbr\u003e- Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139307716848,"sku":"9781431611140","price":17.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611140_p0.jpg?v=1763751309","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611140","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}