{"product_id":"9781431611164","title":"Die naakte feite (eBoek): Vrae wat jou ouers hoop jy nooit oor seks sal vra nie","description":"Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. \u003cbr\u003e In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot almal se redding met eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat sê die Bybel oor gay-wees?”\u003cbr\u003e Die vrae is in ses sinvolle afdelings verdeel, insluitend: Vrae oor ’n seun se liggaam, vrae oor ’n meisie se liggaam, vrae oor seks self en vrae oor verhoudings en seks. Die boek bevat ook ’n alfabetiese indeks met kort definisies en ’n lys met webtuistes en noodnommers waar tieners hulp kan kry in noodsituasies.\u003cbr\u003e DIE NAAKTE FEITE gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139382132976,"sku":"9781431611164","price":4.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611164_p0.jpg?v=1763750147","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611164","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}