{"product_id":"9781431611188","title":"More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker \"workout\" sal gee","description":"Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. \u003cbr\u003e Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas.\u003cbr\u003e MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139382198512,"sku":"9781431611188","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611188_p0.jpg?v=1763750092","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611188","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}