{"product_id":"9781431611201","title":"Die Daniel-plan (eBoek): 40 dae tot 'n gesonder lewe","description":"Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef? Dan is DIE DANIËL-PLAN vir jou bedoel.\u003cbr\u003e Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag. \u003cbr\u003e Die plan fokus op vyf basiese beginsels:\u003cbr\u003e• Vertrou op God se krag (geloof)\u003cbr\u003e• Eet gesonde en lekker kos (kos)\u003cbr\u003e• Beweeg in die rigting van goeie gesondheid\u003cbr\u003e (fiksheid)\u003cbr\u003e• Dink beter en skerper om sukses te behaal\u003cbr\u003e (fokus en gebruik jou brein)\u003cbr\u003e• Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol)\u003cbr\u003e Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in dié boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning. \u003cbr\u003e DIE DANIËL-PLAN is ’n radikale gesondheidsboek wat wêreldwyd gelees én geleef gaan word.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139365028080,"sku":"9781431611201","price":11.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611201_p0.jpg?v=1763750626","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611201","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}