{"product_id":"9781431611225","title":"God was daar ? (eBoek): Verhale van bekendes en ander oor wonderwerke wat hulle lewens verander het","description":"’n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneer jy seer het, of bang of paniekerig voel ... En dikwels besef mense eers agterná: “Maar God was regtig dáár!”      GOD WAS DÁÁR ... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg. In hierdie inspirerende boek sal lesers hoendervleis kry wanneer hulle die meer as 80 verhale lees. Bekendes én ander mense in Suid-Afrika vertel van daardie aangrypende oomblikke wat hulle lewens verander het.        GOD WAS DÁÁR ...  vertel die geloofsverhale van bekende Suid-Afrikaners uit TV-, sang- en sportkringe insluitend Michael Mol, Andries Enslin, Juanita du Plessis, Sorina Erasmus, Retah McPherson, Retief Burger, Jannie du Plessis en Allister Coetzee.      GOD WAS DÁÁR ... sal elke leser laat besef dat God juis daar is wanneer hulle Hom die nodigste het.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463495920,"sku":"9781431611225","price":10.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611225_p0.jpg?v=1763751385","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611225","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}