{"product_id":"9781431611263","title":"Leuens wat vroue glo (eBoek): en die waarheid wat hulle vrymaak","description":"Voel jy uitgeput, oorweldig, verward of bang? Volgens Nancy Leigh DeMoss ervaar ons hierdie emosies as gevolg van Satan se leuens.\u003cbr\u003e In LEUENS WAT VROUE GLO ontbloot sy leuens wat sy glo algemeen voorkom in Christenvroue se lewe en die oorsaak is van hulle worstelinge. Van hierdie leuens sluit in leuens oor God, sonde, prioriteite, die huwelik, gesin en emosies. Sy praat eerlik oor vroue se wanpersepsies en illusies, en konfronteer dit met waarhede uit God se Woord. \u003cbr\u003e Hoewel Nancy Leigh DeMoss nie belowe dat al die probleme wat ons ervaar sal verdwyn ná die lees van hierdie boek nie, beloof LEUENS WAT VROUE GLO om lewensveranderend te wees.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139280879856,"sku":"9781431611263","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611263_p0.jpg?v=1763749688","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611263","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}