{"product_id":"9781431611416","title":"7 ritmes binne 7 dae (eBoek): ... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus","description":"In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes:\u003cbr\u003e• God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhê.\u003cbr\u003e• God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander.\u003cbr\u003e• God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil hê ons moet in sy karakter groei.\u003cbr\u003e• God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei.\u003cbr\u003e• God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie.\u003cbr\u003e• God is lief vir die wêreld: God red alle mense en is lief vir alle mense.\u003cbr\u003e• God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend – en Hy gebruik alles in ons lewe met ’n doel. \u003cbr\u003e 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. \u003cbr\u003e Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wêreld moet weergalm in ons.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139382264048,"sku":"9781431611416","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611416_p0.jpg?v=1763751231","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611416","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}