{"product_id":"9781431611690","title":"Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)","description":"Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het.    Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm vir ses jaar gebruik om vir mense die beste nuus ooit te verkondig.\u003cbr\u003e     Elke hoofstuk in hierdie omnibus kyk na verskeie vrae rondom ŉ kwessie wat deel vorm van die Christen se daaglikse lewe en denkwêreld. Die gedeelte eindig dan met ŉ “pleister” of troosboodskap wat die seer rondom die bepaalde kwessie kan genees.\u003cbr\u003e     Riekert bespreek relevante vrae wat gelowiges daagliks hoor of self vra, soos: “Hoekom moet ons bid as God in elk geval alles weet?”, “Hoekom het God Vigs toegelaat?” en “Gaan my troeteldiere hemel toe?”\u003cbr\u003e    PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS, met sy meer as 90 geestelike pleisters, is ’n moet vir lesers. Die kort boodskappe het waarlik ’n kragtige impak.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139307880688,"sku":"9781431611690","price":13.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611690_p0.jpg?v=1763751316","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611690","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}