{"product_id":"9781431611751","title":"Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek)","description":"Weet jy hoe om gebed as ŉ kragtige wapen te gebruik? Wil jy ŉ gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK).\u003cbr\u003e Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN. Dié sakpas-gebedeboek is gedeel in twee dele, met plek vir gebedsnotas en is ideaal om elke gelowige te inspireer om doelgerig en met krag te bid. Die eerste helfte sal lesers help om vir hulself te bid om sterk gebedskrygers te word. Die tweede helfte bestaan uit gebede wat elke gebedskryger moet ken.\u003cbr\u003e GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK) is perfek vir enigiemand wat gretig is om saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463594224,"sku":"9781431611751","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611751_p0.jpg?v=1763750629","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611751","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}