{"product_id":"9781431611805","title":"Wanneer \"jammer\" nie genoeg is nie (eBoek): Hoe om reg te maak waar jy verbrou het","description":"’n Groot insident of ’n klein irritasie kan ŉ verhouding kelder. Dikwels is meer as net “Ek is jammer” nodig om ŉ verhouding te herstel. New York Times-topverkoper-outeur Gary Chapman en Jennifer Thomas het saamgespan om hierdie baanbrekerstudie te doen oor hoe ons verskoning maak en graag wil ontvang. \u003cbr\u003e     Die vyf maniere wat die skrywers vasgestel het, is:\u003cbr\u003e• “Ek is jammer”: Spreek spyt uit\u003cbr\u003e• “Ek was verkeerd”: Aanvaar verantwoordelikheid\u003cbr\u003e• “Hoe kan ek dit regmaak?”: Vergoed\u003cbr\u003e• “Ek wil verander”: Toon opregte berou\u003cbr\u003e• “Kan jy dit oor jou hart kry ... ?”: Vra vergifnis\u003cbr\u003e     Dié praktiese boek sluit af met ’n lys goed wat jy nié moet sê in situasies waar vergifnis nodig is nie en ook ’n vraelys om lesers te help om hul vergifnis-styl vas te stel.\u003cbr\u003e     WANNEER “JAMMER” NIE GENOEG IS NIE sal jou help om op die regte manier verskoning te vra en die weg baan na emosionele genesing en versoening.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139281010928,"sku":"9781431611805","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431611805_p0.jpg?v=1763751390","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431611805","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}