{"product_id":"9781431612055","title":"Hoop - ons lewensanker (eBoek): Om te lewe met ware hoop in moeilike tye","description":"Adrio König ondersoek in HOOP – ONS LEWENSANKER die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag. \u003cbr\u003e Deur die loop van HOOP – ONS LEWENSANKER beantwoord Adrio talle vrae wat gelowiges oor hierdie universele tema kan hê. Hy bespreek onder andere:\u003cbr\u003e• Wat is hoop?\u003cbr\u003e• Hoop in die Bybel \u003cbr\u003e• Hoop in die Ou Testament\u003cbr\u003e• Die besondere nadruk op hoop in Romeine \u003cbr\u003e• Hoop in die geskiedenis van Israel en die hoop van ’n nuwe verbond\u003cbr\u003e• Hoop vir ons: vir hier en nou, én vir die toekoms\u003cbr\u003e HOOP – ONS LEWENSANKER sluit af met die seker wete dat ons hoop nie gegrond is op omstandighede nie, maar in die ewige God.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463626992,"sku":"9781431612055","price":11.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612055_p0.jpg?v=1763751397","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612055","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}