{"product_id":"9781431612079","title":"Vreugde vir jou hart (eBook): Koester-oomblikke vir die siel van 'n vrou","description":"Milanie Vosloo spreek tot die siel van elke vrou. Nou kan lesers hulle weereens verlekker in een van haar boeke.\u003cbr\u003e VREUGDE VIR JOU HART is ’n pragtige volkleur-boekie en sal die ideale geskenk vir enige vrou wees. In uiteenlopende stukkies soos: sy woonplek in jou hart, Iemand om jou toe te vou, ek: gekraakte kleipot, ’n gewonde hart en jou genade-reis, bevestig Milanie soos net sy kan dat elke vrou verseker kan wees van God se onvoorwaardelike liefde en trou. Die 20 stukkies word elk afgerond met ’n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God.\u003cbr\u003e Hierdie sielsverrykende stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in LÉÉF – MET HART \u0026amp; SIEL.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463692528,"sku":"9781431612079","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612079_p0.jpg?v=1763750615","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612079","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}