{"product_id":"9781431612192","title":"Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek): Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings","description":"Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? \u003cbr\u003e     WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: \u003cbr\u003e• dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is; \u003cbr\u003e• watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en\u003cbr\u003e• hoekom Bybels verskil.\u003cbr\u003e     Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn.\u003cbr\u003e     In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos: \u003cbr\u003e• Waarom verskil Bybelvertalings? \u003cbr\u003e• Is daar ŉ regte en verkeerde vertaling? \u003cbr\u003e• Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom?\u003cbr\u003e      WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139307946224,"sku":"9781431612192","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612192_p0.jpg?v=1763752191","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612192","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}